|

Order form / Bestel vorm
Besoek die Kirkwood Wildsfees om demos by te woon
NUWE WILDSVLEIS RESEPTE BOEK
SIEN DIE LIG
Ezelle Marais van Gallantskloof Bedford het ‘n nuwe wildsvleis
resepte boek die lig laat sien.
“Liplekker Wildsvleis vir elke dag, hoë dae en vakansiedae” en
in Engels “ Venison for everyday, high days and holidays.”
Hierdie resepte boek is nou reeds vir die 4de keer herdruk nadat Ezelle en haar moeder, Susan de Klerk, van
Cradock die wildsvleisresepte boek, “Liplekker Wildsvleis”
ongeveer 10 jaar gelede gepubliseer het.
After many requests Ezelle translated the recipe
book "Liplekker Wildsvleis" For the first time all these
venison recipes are also available in english with more than 150
recipies.
Die boek bly in aanvraag aangesien die resepte
maklik is om te volg en die geregte almal wenners is.
Hierdie is ‘n baie volledige boek wat alle wildsoorte dek. Daar is
van die gewone wild soos springbok, koedoe, rooibok, vlakvark, eland
en bosbok tot ystervark, haas, volstruis, patrys en watervoëls.
Die resepte is volledig en eenvoudig uiteengesit en dus verstaanbaar
vir die leek of bedrewe kok. Die resepte wissel van die tradisionele
pastei, bobotie, droëwors en biltong tot die eksotiese rugstring
koeverte en gestopte boud en roerbraai. Daar is regtig iets vir elke
smaak en gebruik.
Volledige diagramme oor die opsny en bewerking van ‘n wildsbok is
ook ingesluit. Hierdie boek is ‘n moet vir enige persoon wat
wildsvleis wil gaarmaak.
“Venison for Every day, high days and holidays”
A
Venison Cookbook for every
day, high days and holidays
The Ultimate Venison recipe book!
Recipes for all species of game and wild birds.
More than 150 recipes. Available in Afrikaans and English.
VENISON
FOR
Every day, High days and
Holidays
By Ezelle Marais

R120.00 including postage
To Order:
Ezelle
Tel/Fax: 042 2472296 / 082 5522309
ezelle@capeboerperd.co.za |