|
Hoe om provinsiale spanne te kies asook perd / ruiter van die
jaar.
How we select provincial teams:
Ruiters verdien punte deur aan skoue deel te neem. Riders
earn points when participating at shows.
1. Klubskou
- Streekskou
- SA Kampioenskappe
- Klubskou punte is as volg
Klasse
1 st =6
2 de =5
3 de =4
4 de =3
5 de =2
Deelname sonder
plasing = 1
Kampioenskappe by
klubskou
1 ste = 10
2de = 9
3de =8
4de =7
5de =6
Streekskou punte:
Klasse
1 st = 7
2 de =6
3 de =5
4 de =4
5 de =3
Deelname sonder
plasing = 2
Kampioenskappe by
klubskou
1 ste = 15
2de = 14
3de = 13
4de =12
5de =11
SA kampioenskappe ( dit is vir perd / ruiter van die jaar)
Klasse
1 st = 7
2 de =6
3 de =5
4 de =4
5 de =3
Deelname sonder
plasing = 2
Kampioenskappe by SA
Kamp
1 ste = 20
2de = 19
3de =18
4de =17
5de =16
Hoe om bene te
verdien vir Provinsiale Kleure:
1 x deelname
by SA kampioenskappe in ‘n klas waarvoor die ruiter genomineer is =
1 been
1 x plasing
in Kampioenskappe by SA Kampioenskappe = 1 been
Ruiters onder 11
jaar kry net ‘n das = ½ kleure
Ruiters moet 3 bene
kry om provinsiale kleure te verdien.
‘n Ruiter het 3
agtereenvolgende jare tyd om die bene te verdien.
‘n Ruiter kan ook in
een jaar sy bene verdien.
Slegs klasse
waarvoor ‘n ruiter genomineer is deur sy provinsie tel vir bene.
Ruiterkuns ruiters
kan ekstra bene verdien indien hulle aan interprovinsiale ruiterkuns
kompetisies deur die jaar deelneem.
Nadat ‘n ruiter sy
kleure verdien het verdien hy balkies op dieselfde wyse. Die
jaartal verskyn op die balkie.
|